Tariewe

Duidelike pryse, sonder verrassings.

Die volgende tariewe geld vir die huidige jaar. Kontak ons gerus indien jy meer inligting benodig.

Maandelikse tariewe
Opsie Besonderhede Bedrag
Registrasie Eenmalige fooi by inskrywing R4 000
Sentrum-fooi Maandae tot Vrydae, 08:00 – 13:00 R4 000 p/m

Tariewe sluit nie die MOS-tuisskool program se eie kostes, handboeke of eksamengelde in nie.

Wat ingesluit is

  • Toegang tot die sentrum gedurende sentrum-tye
  • Toesig en akademiese ondersteuning
  • Werkspasie en internettoegang
  • Deelname aan sentrum-aktiwiteite

Wat nie ingesluit is nie

  • MOS-tuisskool program se eie fooie
  • Handboeke en skryfbehoeftes
  • Eksamengelde
  • Vervoer en middagete

Kom ervaar die Jakaranda verskil

Groei. Geloof. Gemeenskap. Kontak ons om 'n besoek te reël of meer uit te vind.

Doen navraag

WhatsApp ons